Services

We offer a variety of solutions for you home or business

What Our Clients Say

Curabitur aliquet quam id dui posuere blandit. Nulla quis lorem ut libero malesuada feugiat.

Glen and Amelia installed a Solar System for me 10 years ago and I recently Called them back to do some more work. Nothing has changed the service Is excellent and the personal attention is something that you don’t find in Other companies today. I will recommend them 100%.
Mr Bohi
Great Brak River
Ek is ‘n pensionaris in ‘n klein huis met ‘n badkamer sonder ‘n venster wat so donker was. Amelia het persoonlik kom Kyk en vir my dadelik ‘n oplossing gegee met ‘n Solar tube. Die verskil is ongelooflik En beste van alles die koste het nie die bank gebreek nie. Na die installasie het Amelia my na die Eerste reën gebel om seker te maak dat alles goed is en dat daar geen lek is nie. Die persoonlike diens Was fantasties. Ek is baie gelukkig met me Solar Tube en met die puik diens.
Mev Smith
Hunters Home, Knysna
Ek is so beindruk met die diens van Glen en Amelia van Solar Solutions. Maak nie saak wanneer Jy hulle bel nie hulle sal ‘n plan maak. Ons het ons swembad verhit met die sonpanele en hulle Diens was perfek. Die werkers het my gehelp om tuin toerusting te skuif met ‘n glimlag al was dit Nie deel van hulle werk nie. Tien uit Tien vir goeie diens.
Mr Fourie
Knysna
CETA
iopsa 2
QCTO
SESSA
×

Powered by WhatsApp Chat

× How can we help you?